John Miljan

John Miljan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-11-09)9 November 1892
Sterfte 24 Januarie 1960 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Miljan (9 November 1892 – 24 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ghost Walks (1934), Torchy Runs for Mayor (1939), The Fallen Sparrow (1943), en The Ten Commandments (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy